VBoekbestellingen gratis thuis bezorgd vanaf 15,- 

VGratis afhalen in de boekhandel

 VBinnen 14 dagen gratis retour bij ruim 100 boekhandels

Maaltye sonder moeite
ISBN
9781432303792
Uitgever
Penguin Random House South Africa
Druk vanaf
140e
Verschenen
01-03-2014
Taal
afr
Bladzijden
192 pp.
Bindwijze
ebook EPUB
  • Share
  • Share
  • Share
  • Share

Maaltye sonder moeite ebook: EPUB met Adobe-DRM

Reeks: Struik Lifestyle

"Maaltye sonder moeite is 'n Suid-Afrikaanse resepteboek wat op die hele familie gemik is. Die outeurs is daarvan bewus dat die lewe baie veeleisend vir 'n werkende mamma kan wees. Daarom het hulle resepte aangepas wat by babas, kleuters en die hele gesin aanklank sal vind. Slegs plaaslik beskikbare bestanddele word gebruik en 'n paar Suid-Afrikaanse gunstelinge is ingesluit. Die boek volg die selfspening-benadering en bevat nuttige voorstelle, asook inligting oor hoe om die oorgang van bors-/formulemelk na vaste kosse so maklik moontlik vir mammas en babas te maak. Daar is 'n volledige afdeling oor borsvoeding, asook die regte tydperk om met vaste kosse te begin. Die selfspening-metode stel voor dat die baba deel word van etenstye en hulle vingerhappies vanuit die eetstoeltjie geniet terwyl die gesin eet. Maaltye sonder moeite bevat meer as 120 gesonde en maklike resepte wat alles van purées vir die baba, tot heerlike etes vir die hele gesin. "
€11,99
Exemplaren:
Ebook

Prijs:
€ 11,99
Verkrijgbaar in
Online
Voorraad:
Levertijd:
Direct te downloaden
Dit is een digitaal leesproduct. Na betaling van de bestelling, kunt u een digitaal boek meteen op een computer of daarvoor geschikte ereader lezen. Door op "Afrekenen" te klikken ziet u af van uw herroepingsrecht en stemt u in met directe levering. U kunt een digitaal boek dus niet ruilen of annuleren.

Loading...

.
Waarom Libris
Boekbestellingen vanaf € 15,- GRATIS thuisbezorgd.
Kies uit meer dan een miljoen artikelen, waaronder ruim 25.000 Nederlandse ebooks.
Thuis bestellen en bezorgen of afhalen en betalen in de boekhandel.
Ruim 85.000 boeken op werkdagen voor 23.00 besteld, de volgende dag bezorgd
Volg uw bestelling via Track & Trace van PostNL
Bijna 100 aangesloten kwaliteitsboekhandels.
pro-mbookslibr3 : libris