VBoekbestellingen gratis thuis bezorgd vanaf 15,- 

VGratis afhalen in de boekhandel

 VBinnen 14 dagen gratis retour bij ruim 100 boekhandels

Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees
ISBN
9781507191613
Uitgever
Babelcube Inc.
Verschenen
20-09-2017
Taal
afr
Bindwijze
ebook EPUB
  • Share
  • Share
  • Share
  • Share

Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees ebook: EPUB

"My naam is Emma. Vandag is my verjaarsdag en ek is baie opgewonde! Ek is sewe jaar oud."

Clarence Thomas het gesê dat "Goeie maniere sal deure oopmaak wat die beste onderwys nie kan nie." Hierdie woorde spreek volumes, soos in vandag se uiteenlopende en veranderende samelewing word ons as individue geëvalueer, op wat ons weet en hoe ons ander se gevoelens beskou.

As ouers is ons geneig om meer te fokus op ons kind se akademiese/fisiese vaardigheidsversameling. Partykeer vergeet ons dat emosionele volwassenheid ook baie balangrik is, selfs vir jong kinders.

Hierdie emosionele vaardighede sal jou kind se vermoë om langdurige verhoudings met hulle vriende verbeter. Dit sal hulle ook in staat stel om in 'n morele volwassene te groei.

Lesse vir die lewe word gewoonlik geleer deur gebruik te maak van die mees eenvoudige gebeurtenisse binne die menslike ervaring. Hierdie boek fokus op hoe jou kind moet reageer wanneer hulle 'n geskenk ontvang wat hulle nie waardeer nie.

"Emma se Verjaarsdag - Om Dankbaar te Wees" is vermaak en maklik om te lees. Ons kan almal baie van Emma leer, en ek sien uit daarna om haar storie met jou te deel.

€2,49
Exemplaren:
Ebook

Prijs:
€ 2,49
Verkrijgbaar in
Online
Voorraad:
Levertijd:
Direct te downloaden
Dit is een digitaal leesproduct. Na betaling van de bestelling, kunt u een digitaal boek meteen op een computer of daarvoor geschikte ereader lezen. Door op "Afrekenen" te klikken ziet u af van uw herroepingsrecht en stemt u in met directe levering. U kunt een digitaal boek dus niet ruilen of annuleren.

Loading...

.
Waarom Libris
Boekbestellingen vanaf € 15,- GRATIS thuisbezorgd.
Kies uit meer dan een miljoen artikelen, waaronder ruim 25.000 Nederlandse ebooks.
Thuis bestellen en bezorgen of afhalen en betalen in de boekhandel.
Ruim 85.000 boeken op werkdagen voor 23.00 besteld, de volgende dag bezorgd
Volg uw bestelling via Track & Trace van PostNL
Bijna 100 aangesloten kwaliteitsboekhandels.
pro-mbookslibr2 : libris