VBoekbestellingen gratis thuis bezorgd vanaf 15,- 

VGratis afhalen in de boekhandel

 VBinnen 14 dagen gratis retour bij ruim 100 boekhandels

Franse vlegsel
ISBN
9780799370553
Uitgever
LAPA Uitgewers
Verschenen
28-01-2013
Taal
afr
Bindwijze
ebook EPUB
  • Share
  • Share
  • Share
  • Share

Franse vlegsel ebook: EPUB met Adobe-DRM

losloper. die woord gee elle koue rillings. maar dit is presies wat sy vanjaar gaan wees.alex gaan saam met een of ander stapelgek avonturier om die wêreld vaar, terwyl sy stoksielalleen by gravitas moet agterbly. 'n kloosterkoek wat nie in 'n ander ou se rigting kyk nie en die valentynsbal en die graadelfdans gaan misloop.boonop lyk dit asof dit die ergste skooljaar van elle se lewe gaan wees, want sommer op dag een verloor sy: - haar status as 'n meisie met 'n ou;- haar haarstyl;- haar waardigheid voor die hele skool;- en die silwer ketting en sleuteltjie wat alex vir haar gegee het. die enigste lekker vooruitsig is die aprilvakansie, wanneer sy en refi saam parys toe gaan. dan maak 'n aantreklike uitruilstudent met stoute groen oë egter onverwags sy opwagting, en elle se hart begin vreemde dinge doen ...christien neser se reeks tienerboeke oor die wel en wee van elle kroon is baie gewild, met selfs volwasse lesers wat nie kan wag om elke nuwe elle-avontuur te verslind nie. die sesde boek in die reeks beloof om net so skreeusnaaks, aweregse en romanties soos sy voorgangers te wees
€9,28
Exemplaren:
Ebook

Prijs:
€ 9,28
Verkrijgbaar in
Online
Voorraad:
Levertijd:
Direct te downloaden
Dit is een digitaal leesproduct. Na betaling van de bestelling, kunt u een digitaal boek meteen op een computer of daarvoor geschikte ereader lezen. Door op "Afrekenen" te klikken ziet u af van uw herroepingsrecht en stemt u in met directe levering. U kunt een digitaal boek dus niet ruilen of annuleren.

Loading...

.
Waarom Libris
Boekbestellingen vanaf € 15,- GRATIS thuisbezorgd.
Kies uit meer dan een miljoen artikelen, waaronder ruim 25.000 Nederlandse ebooks.
Thuis bestellen en bezorgen of afhalen en betalen in de boekhandel.
Ruim 85.000 boeken op werkdagen voor 23.00 besteld, de volgende dag bezorgd
Volg uw bestelling via Track & Trace van PostNL
Bijna 100 aangesloten kwaliteitsboekhandels.
pro-mbookslibr1 : libris